NHSV Pennesakkie
Met borduurwerk. Pen, potlood en liniaal ingesluit.
Kaartjies met NHSV logo
(4 per stel)
Boekmerkies
Met teksvers (8 per stel)
NHSV dagboek: 365 dae Christenvrou
365 Gedagtes waarmee u elke dag sinvol kan begin of afsluit.
Donasiekoeverte
163mm x 114mm(10 per stel)
NHSV Lied
Bladmusiek en laserskyf beskikbaar
Laserskyf: Verhale van Afrikaanse Kinderhelde
Hierdie is ‘n projek saamgestel deur die NHSV Hoofbestuur vir ons kinders – verhale van Dirkie Uys, die legende van Rachel de Beer en nog vele meer is verhale wat deel is van ons roemryke geskiedenis.
Laserskyf: Bybelverhale vir kinders – In woord en lied
Hierdie projek is die tweede laserskyf wat deur die NHSV Hoofbestuur uitgegee is vir ons kinders. Die Kersverhaal, die verhaal van die Barmhartige Samaritaan en vele meer word voortreflik uitgebeeld.
DVD: NHSV in Aksie
Foto’s met byskrifte en inligting van takke waar hulle besig is met hul bedrywighede.